GELUKKIGE NUWE JAAR dierbare Bruide!!
“Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te Wees”
Dit is al meer as ‘n dosyn jaar sedert ons eers die beginsel van "Hoe om in die Nuwe Jaar Geseënd te Wees", gedeel het. Ons het dit nie altyd gedeel nie, sommige jare was gemis, maar ons het geweet dat dit belangrik is om dit deel van ons blog te maak en dit elke week aan te bied sodat ons hierdie die BESTE JAAR kan maak wat dit ooit was.
Voordat ons hierdie eerste beginsel deel, wil ons die grootste en mees SOLIEDE fondasie wat jy jou kan voorstel neerlê; en dit is dat jy hierdie jaar die jaar maak wat jy regtig saam die mees Liefdevolle Man wat jy ooit kon droom om te hê, begin lewe. Hierdie is lesse wat ons dikwels gebruik het om ons bedienaars te help, en ons hoop dit sal jou ook help!
Nou, is dit voort na die eerste beginsel in die reeks van "Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te wees". En, aangesien dit so ‘n BELANGRIKE beginsel is (om ons seëninge of ‘n wonderwerk van God te ontvang), beplan ons om die volgende paar weke aan hierdie onderwerp te wy—om ons in Maart te bring.
Baie Liefde,
Jou Bediening Span
Hoe om hierdie Jaar Geseën te Word!!
Beginsel #1 “Seëninge vir ‘n Leeftyd" JOERNAAL
☊ Luister na ~ Yvonne in Suid Afrika
Beginsel #2 “Oorloop & Oorvloei” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Yvonne in Suid Afrika
Beginsel #3 “Die Seën & Salwing Vloei” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #4 “Voorspoedig In Alles Wat Hy Aanpak” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #5 “Skiet Niks Tekort Nie!” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #6 "Vermeerdering van die Gees” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #7 “Bring Voort Jou Oes” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #8 “Karakter van die Hart” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #9 “Lewe in die Seëninge van die Here” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #10 “Noem Hulle Een by Een” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #11 “Kragtige Hulpmiddels vir Oorwinning”JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #12 “Styg na die Hoër Grond” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #13 “Neem Jou Troon” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika
Beginsel #14 “Wees ‘n Doener” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Adina in Suid Afrika