Vandag, 2 jaar terug, het die Here my hart werklik vir die 1ste keer aangeraak. Die Here het my genees…
Vandag het ek negatiewe woorde gehoor wat iemand van my gesê het. Die woorde was “Ek hoop sy kry wat…
Vandag begin ek weer werk. Dit is absoluut God en genade van Bo want uit my eie sou ek dit…
Vandag wil ek my HM loof en prys met dankbaarheid in my hart. Ek was plat geslaan deur omstandighede en…
My Hemelse Man! Vanoggend wil ek U loof en prys! U is altyd by my, U luister na elke woord…
Vandag wil ek U loof Here. Nie omdat daar enige veranderinge in my lewe is nie, maar omdat U veranderinge…