Vir bruide om as ‘n bedienaar te begin, is so eenvoudig soos wat Erin letterlik 33 jaar lank vir almal…
Adina se geselsie oor Wanneer Gee Ek Op en Erin se kommentaar het my so geraak dat ek dit net…
Laas week het ek geluister na wat Adina op Love@Last gedeel het oor “Wanneer Gee Ek Op, uit die boek…
Ek het my koskas oopgemaak en gesien dat alles minder raak en die Here toe gevra om asseblief te help…
Dankie Jesus, dat U saam met my kinders was en is! Dankie dat U hulle net vir Uself wil he…
Lees asseblief die raad wat Kristy vir bruide gee, dat ons die Here in all omstandighede moet prys, want die…
Ek kom vanoggend net weer om vir ons wonderlike Vader te sê dankie vir alles. Gisteraand, was my man vroeg…
Die Here kan enige verhouding herstel! Ek het baie foute met my kind gemaak, toe my AM my gelos het…
Lees asseblief wat een van ons bruide: Betty aan ander bruide skryf, om hulle te bemoedig toe sy ‘n kursus…
Vandag het ek met ‘n rustige hart op gestaan, alle lof aan die Here ek is so dankbaar dat ek…