My Beminde Ouer & Kind – 7 Desember

Geliefde ouer en kind, onthou ons groot Beskermer sal ons beskerm teen elke gevaar, selfs wanneer dit voel asof almal teen ons is, is Hy die Een wat ons die vrede sal gee wat alle verstand te bowe sal gaan.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui