MY BEMINDE OUER & KIND – 24 OKTOBER

Kosbare geliefde ouer en kind moenie so gejaagd deur die lewe gaan dat julle vergeet om die Here te vra om Sy liefde in julle hart uit te stort nie, want ons kannie een sekonde sonder Sy liefde nie.

2 thoughts on “MY BEMINDE OUER & KIND – 24 OKTOBER”

    1. Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie. J15:5
      Ja kosbare Kristy, dis presies hoe die woord dit vir ons sê, sonder die Here kan ons niks doen nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui