Kosbare geliefde ouer en kind, moenie op ‘n mens vertrou nie, moenie toelaat dat iemand jou krag is nie, want hulle het dit nie, net ons kosbare Here het wat ons werklik nodig het.
Kosbare geliefde ouer en kind, moenie op ‘n mens vertrou nie, moenie toelaat dat iemand jou krag is nie, want hulle het dit nie, net ons kosbare Here het wat ons werklik nodig het.
Ja liefste Janine dit is so waar dit net by die Here en deur die Here wat ons als kry wat ons nodig het.
FILIPPENSE 4:13 NLV
[13] Ek kan alles doen deur Hom wat my krag gee.
https://bible.com/bible/117/php.4.13.NLV
JESAJA 40:29 NLV
[29] Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk.
https://bible.com/bible/117/isa.40.29.NLV
JESAJA 40:31 NLV
[31] Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie.
https://bible.com/bible/117/isa.40.31.NLV
Ja kosbare Kristy, Hy is ons ALLES!