Beginsel #7 “Bring Voort Jou Oes”

♕ Vandag se belofte: "Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het." 1 Johannes 4:19

Kosbare bruid ek hoop jy het laas week Beginsel #6 uit "Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te Wees" gelees en dat jy reg is vir Beginsel #7. Maak asseblief seker om te joernaal, want daar kan jy jou hart teenoor ons Geliefde Here uitstort, asook om kommentaar te los en te deel wat jy geleer het uit Beginsel #7.

Geniet hier

Beginsel #7 “Bring Voort Jou Oes”

As hierdie les jou hart geraak het, onthou om kommentaar te lewer onder die les, in die kommentaar afdeling.

As jy kommentaar lewer onder die les, sal al die dames wat agter jou aankom, jaar na jaar, bemoedig word deur wat jy geskryf het.

2 thoughts on “Beginsel #7 “Bring Voort Jou Oes””

  1. Met beginsel 7 het ek geleer dat ons vir God vra of dit Sy wil is, maar dat ons dan faal om dit aan die deurpos van ons harte te skryf. En om te verhoed dat ons platgeslaan word moet ons eenvoudig ons oë, hart en fokus net op ons Hemelse Man hou. As jy regtig besef hoe baie die Here jou liefhet sal niks anders saak maak nie.

  2. ja liefste Janine beginsel 7 laat my dink aan wanneer ons vir die Here iets vra en ons gee dit oor vir hom. Dan moet ons nie weer in die vlees dit trug vat en probeer on iets te doen daar oor nie maar dit in sy hande te los.

Comments are closed.