Beginsel #12 “Styg na die Hoër Grond”

♕ Vandag se belofte: “Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na my toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het.” Jesaja 55:11

Kosbare bruid ek hoop jy het laas week Beginsel #11 uit "Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te Wees" gelees en dat jy reg is vir Beginsel #12. Maak asseblief seker om te joernaal, want daar kan jy jou hart teenoor ons Liefling Here uitstort, asook om kommentaar te los en te deel wat jy geleer het uit Beginsel #12.

Geniet hier

Beginsel #12 “Styg na die Hoër Grond”

As hierdie les jou hart geraak het, onthou om kommentaar te lewer onder die les, in die kommentaar afdeling.

As jy kommentaar lewer onder die les, sal al die dames wat agter jou aankom, jaar na jaar, bemoedig word deur wat jy geskryf het.

1 thought on “Beginsel #12 “Styg na die Hoër Grond””

  1. Met vandag se beginsel het ek geleer hoe belangrik dit is om sonder enige sonde te wees en dat ons, ons sondes moet bely. Ons moet geen sonde, nie eens die kleinste sonde, in ons kamp hê nie, want dit sal ons kosbare Here se seëninge blokeer. Ons moet tyd maak om met God te gesels oor hoe ons al die sonde uit ons lewe kan haal en ons moet bieg.

Comments are closed.