‘n Moet Lees 📚

"Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie." D31:6

As jy nie vorige twee hoofstukke van Adina (Adina is RIMOU.com-"Restore Ministries International ONLINE UNIVERSITY" se Visekanselier) se Herstel Reis Verhaal: "My Reis Huis Toe" gelees het nie, wil ek jou aanmoedig om dit asseblief te gaan lees. Hierdie week lees ons hoofstuk 3: Ek het 'n leemte in my gehad.

Lees asseblief hoe die tweede psigiater wat Adina gaan sien het, 'n Christen dame was wat die saadjie geplant dat God haar Geneesheer is...

*En as jy belangstel om by RIMOU.com aan te sluit, los dan ook asseblief kommentaar sodat Adina vir jou meer inligting kan gee.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

1 thought on “‘n Moet Lees 📚”

  1. Dankie vir ‘n weereens pragtige hoofstuk kosbare Adina! Ek is so dankbaar dat die tweede psigiater you geleer het dat God ons geneesheer is. Ek self het na so baie sielkundiges (asook Pastore en beraders) toe gegaan, maar net ons kosbare Here ons my genees en my help.

    Ek wil ander bruide asseblief aanmoedig om hierdie les te lees oor Berading en Sielkunde: https://uiteindelikhoop.com/kursus/k2/d25/

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui