Kosbare geliefde ouer en kind, onthou ons word nie red deur wat ons kan of wil doen nie, dis deur ons wonderlike Here se onfeilbare liefde. Onthou die toetse en beproewinge waardeur ons nou gaan, bring ons beslis nader aan die Here en wees saam my dankbaar daarvoor.