Kosbare geliefde kind onthou dat jy slegs in jou wonderlike Vader se teenwoordigheid daai vrede gaan kry waarna jy so smag, daardie vrede wat alle verstande te bowe gaan. Ek voel as ek nie genoeg in Sy teenwoordigheid sit nie, dat die vrede waarna ek so smag, besig is om my te verlaat, so kom ons sit vandag genoeg in Sy teenwoordigheid.