Ek Het Laat Gaan

"Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae." P23:6

Lees asseblief hierdie pragtige gedeelte aangehaal uit Staar Egskeiding In Die Gesig-Weer, Hoofstuk 15 wat ek weet die antwoord is om die oorvloedige lewe te kry:

"Soos wat ek geestelik volwasse geword het, het ek verkies om te laat gaan van wat ek gedink het my gelukkig sou maak en het eerder vasgehou aan Wie ek geweet het my gelukkig sou maak—die Here, my nuwe Man."

Net soos die skrywer het ek laat gaan van wat ek gedink het my gelukkig sou maak. En ek hou vas aan die Een wat my werklik gelukkig kan maak, die Here, my Hemelse Man.

Kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om te laat gaan en ons kosbare Here te vertrou, Hy weet wat Hy vir jou beplan. Ek wil jou ook aanmoedig om saam te stem met almal wat vir jou sê om aan te beweeg. Beweeg aan deur 'n meer intieme verhouding met die Here te ontwikkel - dit het my lewe verander.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui