“Deel is Omgee” Boekdag – “My Toesig Verlies”

"Ek rig my tot U, Here. Ek vertrou op U, my God! Moenie dat ek in die skande kom, of my vyande oor my laat juig nie." P25:1-2

Te danke aan ons kosbare Liefling Here wat Erin en al die Aspirant Skrywers wat agterna gekom het, gelei het om die boeke te skryf, is daar vandag lewensveranderende boeke, wat te koop is by  ons Afrikaanse Boekwinkel Kiosk asook Encouraging Boekwinkel en is daar ook gratis lewensveranderende kursusse wat deur RMIOU aangebied word.

https://encouragingbookstore.com/wp-content/uploads/2023/11/cropped-EB_ROUND_Heart_LOGO.jpeg

RMIOUFT-Logo

Elke Maandag sal ek 'n gedeelte/s uit een van ons lewensveranderende boeke deel. Ek wil jou dan aanmoedig, om asseblief in die komentaar gedeelte te deel hoe hierdie spesifieke gedeelte/s tot jou hart gepraat het of jy kan self 'n gedeelte uit die spesifieke hoofstuk deel wat tot jou hart gepraat het.

Laat ons kosbare Liefling Here jou lei, want jy weet nooit hoe die gedeelte wat jy deel, dalk tot 'n vrou wat na jou kom, se hart praat en dit presies is wat sy nodig gehad het nie.

Vandag deel ek 'n gedeelte uit Adina se Herstel Reis Verhaal: My Toesig Verlies, Hoofstuk 6

Maar ek het net by Sy voete gehuil, niemand het geweet waardeur ek gegaan het gedurende daardie eerste maande nie, dit was 'n reis waarop ek met net Hom moes gaan, want ek het geweet ek het Hom nodig gehad om my te help om dit te doen. Ek het geweet in my eie krag was ek nie in staat om dit te doen nie. Ek het geweet ek moet Hom vasgryp anders sou ek uitmekaar val. Dit was moeilik, maar dit was nodig om hierdie tyd saam met Hom deur te gaan.

2 thoughts on ““Deel is Omgee” Boekdag – “My Toesig Verlies””

  1. Niemand weet waardeur ons gegaan het nie, net Ons Here. En net Hy ken elke traan, elke gedagte en elke pyn. En ons moet aanhou om altyd aan Sy sy te loop, want net daar kan ons krag vind, want soos Adina se getuienis sê, ons kan dit nie alleen doen nie.
    Hierdie uittreksel praat met my, net Hy weet alles. elke toets, want Hy is Ons vertroueling, en niemand kan ons die hulp gee wat ons meer nodig het as Ons Man nie.
    Dankie Janine, vir die deel.

  2. Daardie spesifieke gedeelte wat ek gedeel het, het my hart geraak, omdat niemand rerig weet waardeur ons gaan nie, behalwe ons Geliefde Here.
    Wow ek het geweet ek moes Hom vasgryp anders sou ek uitmekaar vat is so mooi gestel.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui