"Almal wat die Here dien, sal bly wees omdat hulle Hom dien. Laat hulle by Hom wegkruip. Laat almal wat die Here liefhet, Hom prys." P64:11(DB)
Kosbare vrou kom ons prys ons Liefling Here omdat ons Hom lief het, maar ook juis omdat Hy ons onbeskryflik baie lief het. So deel asseblief vandag Sy pragtige beloftes van Hoop wat Hy ons gee.
Belofte Woensdag
Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "Belofte Woensdag" sodat dit ander bruide kan bemoedig.
Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:
1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.
2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.
3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.
Lees die Daaglikse Oordenkings om jou dag in Sy teenwoordigheid te begin:
“Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het.” H10:23
https://bible.com/bible/6/heb.10.23.AFR83
“And these things write we unto you, that your joy may be full.” 1 John 1:4
https://www.bible.com/bible/1990/1jn.1.4
~~~
“Dit skryf ons sodat ons blydskap volkome kan wees.” J1:4
King James Bible
For this is as the waters of Noah unto me: for as I have sworn that the waters of Noah should no more go over the earth; so have I sworn that I would not be wroth with thee, nor rebuke thee.
https://saintebible.com/isaiah/54-9.htm
~~~
“Soos in die dae van Noag is dit vir My: soos Ek gesweer het dat die waters van Noag nie meer oor die aarde sou gaan nie, so het Ek gesweer dat Ek nie op jou toornig sal wees of jou sal dreig nie.” J54:9 https://www.bible.com/bible/5/ISA.54.9.AFR53
Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om.
https://www.bible.com/af/bible/117/1pe.5.7
“Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.”
https://www.bible.com/af/bible/6/ISA.41.AFR83#:~:text=Moenie%20bang%20wees,red%20Ek%20jou.
EKSODUS 23:25 AFR83
Jy moet die Here jou God dien. Dan sal Hy jou met kos en water seën en siekte van jou af weghou.
https://bible.com/bible/6/exo.23.25.AFR83
Vandag hou ek vas aan hierdie belofte, omdat ek vandag ongelooflik dankbaar is vir my en my familie se gesondheid en omdat God altyd voorsien.
“Laat alles wat jy doen aan die Here oor. Vertrou hom, en hy sal jou help” S375
https://www.biblegateway.com/passage/?search=Salmos%2037%3A5&version=NLT