🙌Belofte Woensdag-Tree Op As Ligdraer🙌

"Doen alles sonder kla of teëpraat. Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die woord van die lewe uit te dra." F2:14-16

Hierdie verse het my vandag so laat dink, want hoeveel keer deur die dag kla ek net nie.

Kosbare vrou kom ons tree op as ligdraers in die wêreld. en hou op kla of teëpraat.

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Lees die Daaglikse Oordenkings om jou dag in Sy teenwoordigheid te begin:

My Beminde
AFR_MBC_balloon_front_cover
Streams-194x300

7 thoughts on “🙌Belofte Woensdag-Tree Op As Ligdraer🙌”

  1. “Romans 5:5 KJV51 and hope does not put us to shame, because the love of God has been poured out in our hearts through the Holy Spirit who has been given to us,” https://bible.com/bible/328/rom.5.5.NBG51 “Proverbs 16:20 KJV51 [20] He who heeds the word will find good; yea, blessed is he that trusteth in the Lord.” https://bible.com/bible/328/pro.16.20.NBG51
    ~~~
    “En dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.” R5:5 https://www.bible.com/bible/6/rom.5.5
    “Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.” S16:20 https://www.bible.com/bible/6/pro.16.20

  2. “Hulle het hom geantwoord, “Glo in die Here Jesus, en jy sal verlos word, jy en al die lede van jou huishouding.”
    Eks 14:13

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui