♕ Vandag se belofte: ”As 'n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon." Hebreërs 11:6
Kosbare bruid ek hoop jy het laas week Beginsel #4 uit "Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te Wees" gelees en dat jy reg is vir Beginsel #5. Maak asseblief seker om te joernaal, want daar kan jy jou hart teenoor ons Liefling Here uitstort, asook om kommentaar te los en te deel wat jy geleer het uit Beginsel #5.
Geniet hier
Beginsel #5 “Skiet Niks Tekort Nie”
As hierdie les jou hart geraak het, onthou om kommentaar te lewer onder die les, in die kommentaar afdeling.
As jy kommentaar lewer onder die les, sal al die dames wat agter jou aankom, jaar na jaar, bemoedig word deur wat jy geskryf het.
Met hierdie beginsel het my baie laat dink en ek geleer dat dit ongelooflik belangrik is om nie besluitloos te wees nie en ek moet erken en belei dat ek soms met alle daagse dinge sukkel om nie besluitloos te wees nie en dat ek werklik my Hemelse Man se hulp daarmee moet soek, want ek kan dit nie op my eie doen nie.
Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking. J5:16 https://www.bible.com/af/bible/6/jas.5.16