Goeie mĂŽre. Ek wil groot asb vandag vir Vader alle eer gee. Ek en my man was so paar maande terug in Ć lelike kar ongeluk. En van die ongeluk af het ek Ć groot probleem gehad om in Ć voertuig te ry. Ons het Ć beplande kuier gehad na my ouers. En ek was dadelik so bevrews gewees. En ja die Woor van Vader sĂȘ wel dat Vader ons nie Ć gees can vreesagtigheid gegee het nie. Die aand voor ons sou vertrek het ek aan alle redes gedink om nie eens te gaan nie. My ouers bly Ć hele paar uur se ry vĂȘr van pns af weg. So die ry was konstand Ć probleem vir my. Ek onthou die oggend vroeg het ons op gestaan. Ek moet sĂȘ ek het aspris stadig gevat met alles. Net om te hoop die ry kan gekanselleer word. So staan ek en skottelgoed was. En my man pak die kar. Net toe lui my telefoon. My tweeling sussie bel my. Sonder dat ek enige iets van die “vrees” met haar bespreek het, begin sy dadelik bid. Sy sĂȘ toe dat Vader nie wil hĂȘ ek moet vrees. Natuurlik het ek geweet dat dir net Vader kon wees wat haar gelei het. Vader het my gesien. Ek dink aan die skrif waar Hagar vir die engel sĂȘ dat die Here haar sien. Daar gee sy die Naam vir die Here, ElRoi – God wat my sien. Ek is so dankbaar dat Vader my help. Hy ken ons binne en buite. Hy weet wat ons dink. Hoe ons voel. Ek gee aan Hom al die eer.
Dankie vir die getuienis kosbare Esther, alles die werk van ons wonderlike Here. Hy ken alles ontrent ons, ‘n wonderlike versekering.
Dankie Esther, dit is ‘n pragtige getuienis. Jy is so reg, mens is so bly dat die Here so mooi na julle gekyk het met die ongeluk, dat mens vergeet dat daar natuurlik agterna ‘n vrees sal wees. Jy het my nou help besef hoekom my broer sak en pak met sy seuns Nieu-Seeland to is op so kort kennisgewing. Hy was ‘n paar maande terug in ‘n skietvoorval betrokke en alhoewel hy dit nooit seker sal herken nie, kan ek nou beter verstaan.
Dankie Esther vir jou lof. Partykeer besef mens nie dat ‘n ongeluk of iets dramaties wat gebeur het, vrees in jou agterlaat nie. Ek het nadat ek al 5 keer potholes gestref het en vrou alleen (in die vlees, maar ons in nooit alleen nie) met die kinders langs die pad gestaan. Alhoewel my HM ons elke keer beskerm het en hulp gestuur het, het ek nou so vrees elke keer as ek ‘n pad moet ry waar ek weet potholes is, ek ry ekstra stadig en kyk heeltyd na die pad, ek is eintlik uitgestres as ek klaar gery het. Maar ek weet hierdie vrees is iets wat ek vir my HM moet gee, want Hy is tog saam met ons in die kar en Hy is ons Beste Beskerming. https://uiteindelikhoop.com/vind-die-oorvloedige-lewe/h12/