Hy wat sy lewe wil behou, sal dit verloor;
en hy wat sy lewe ter wille van My verloor, sal dit vind.
âMatteus 10:39
Gedurende die afgelope paar weke, veral terwyl ek bestuur, word ek getrek na ân liedjie wat my seuns in die lofgroep sing. Ek geniet die vrolike aard van die wysie, maar dit is die woorde wat my bekoor het.   Â
Die refrein sĂȘ:
âOm jou lewe te vind,
Moet jy dit verloor,
Al die verloorders kry ân kroon.â
Minder as vyf maande gelede, het ek die lewe wat ek gelei het en aktief nagestreef het vir 14 jaar, verloor. My hele lewe lank, wou ek net ân eenvoudige lewe as ân vrou en moeder, gehad het; Ek was mal daaroor om net by die huis te bly en dit nie buite my wĂȘreld te waag nie.
Minder as vyf maande gelede was ek getroud met ân pastoor van ân megakerk en het ân enorme dames ministerie van duisende begin, wat gestig was op my eie huweliks herstel. Ek was wel-bekend, bewonder en geliefd as ân mede-pastoor (die dames van ons kerk se pastoor), en het dikwels sy aan sy, saam met my man, bedien. Selfs my kinders het baie leierskap posisies binne ons kerk beklee. En as gevolg van die media aandag wat ons kerk gegee was, was ons familie wel bekend in ons gebied en selfs landwyd.
Ons familie was duidelik hoĂ« profiel, beide hier in die Verenigde State en selfs in baie ander nasies. Toe, eendag, het my wĂȘreld soos ek dit geken het, in duie gestortâmy man het in ons slaapkamer ingeloop en vir my gesĂȘ dat hy daardie oggend ân afspraak met ân prokureur het om ân skeisaak aanhandig te maak en dat hy van voorneme was om ân ander vrou te vind om mee te trou.
Wat doen jy wanneer jou wĂȘreld in duie stort?
DiĂ© liedjie, wat ek lief is om te sing, sĂȘ, âEn self as my wĂȘreld in duie stort sal ek sĂȘ...Bo ALLES lewe ek vir jou glorie!!â
Nie onmiddellik nie, heelwat later, het ek verstaan dat God my voorberei het vir daardie oomblik in my lewe vir meer as ân jaar. En dit beteken ek was vasbeslote om net dit te doenâom te lewe vir Sy glorie. Ek het geweet dat God volkome in beheer was en maak nie saak wat gebeur het nie, die Here was al wat ek nodig gehad het, en Hy was al wat ek wou hĂȘ. Deur my liefde en vertroue in Hom, het ek geweet, my wĂȘreld wat in duie stort, sou gebruik word om glorie aan God te gee.Â
Die dag wat die Here gekies het om my voor te berei vir my reis, was toe ek die preek gehoor het waaroor ek in hoofstuk 1 gepraat het, of dit mag dalk ân paar liedjies wees waarna ek nie kon ophou luister nie, wat gemaak het dat ek my lewe herondersoek. Die een het gegaan oor om my plek in die wĂȘreld te vind en oor ân persoon wie eens op ân tyd berge versit het, maar nou ân vermiste persoon was. Ek wou weer so voel, ek wou weer daardie persoon wees wat so lewendig gevoel het, in staat was om in God te glo vir die onmoontlike, en ân lewe te lei waar net my geloof my ophou. Â
Die gevoel het binne my gepyn. Ek het geen aardse idee gehad hoe om terug te kom daar nie, so ek het dikwels elke oggend met die Here gepraat, lank voor die son opgekom het en by Hom gepleit, by Hom aangedring, om my te help om weer op daardie plek saam met Hom te kom.  Â
Toe ek die eerste keer, reg aan die begin, my reis begin het toe ek âRMIâ gevind het en ân herstelde huwelik wou gehad het, was dit regtig meer oor wat dit vir my sou doen. Dit is altyd waar ons ons reise beginâ wanneer ân krisis ons lewens tref. Destyds wou ek die pyn weghĂȘ en die skande (om uit mekaar te wees en later egskeiding) uit my lewe verwyder hĂȘ. En ek wou ook ân vader vir my kinders hĂȘ, ek wou nie ân enkel ouer wees nie.  Â
Tog, ĂȘrens gedurende my eerste reis het my fokus verander, en saam met dit, het my hart ook verander. My begeerte het meer geword om die Here te hĂȘ as ân herstelde huwelik. En, nie verbasend, toe ek nie meer omgegee het om my huwelik te herstel nie, of om my man terug te kry nie, het God my man se hart teruggedraai na my toe (en huiswaarts), en my huwelik was herstel.Â
Die verandering in my fokus (en later my hart), was wat ook hierdie keer gebeur het. Ek het hierdie reis begin vir wat ân nouer wandel met die Here vir my sou doen. Ek wou koestering, liefde en sekuriteit voelâeenvoudig om al die dinge te voel wat elke vrou wil voel maar nooit van ân aardse man af kan kry nie. Gou weer, ĂȘrens in my reis, het my fokus verander. Die oomblik toe ek al hierdie dinge begin voel het (liefde, sekuriteit en koestering), wou ek ân nog intiemer verhouding met die Here gehad het vir Sy onthalwe, nie meer vir my onthalwe nie.
Dit is toe dat ek begin nadink het oor hoekom God ons almal geskep hetâGod het die mensdom geskep om in gemeenskap met Hom te leef. Eendag wanneer die nuwe hemel en die nuwe aarde geskep word, sal dit wees wat ons voortdurend sal doen, ân aarde waar daar geen hartseer, siekte of trane sal wees nie. Is dit goed genoeg vir ons Here en Redder om te wag totdat elkeen van ons hierdie aarde verlaat om te begin om in gemeenskap met Hom te leef, die rede hoekom ons geskep was? Ek het geweet dit was nie goed genoeg nie, nie wanneer ek nadink oor wat Hy alreeds vir my gegee het nie. Â
My diepste begeerte het geword om vir Jesus te word wat Hy verdien en na gehunker hetâom met Hom in gemeenskap te leef op ân diep en intieme manier. Ek wou, op daardie oomblik in tyd, soos Adam wees (wie saam God geloop het in die âkoelte van die dagâ), soos Enog (wie opgeneem is hemel toe; miskien omdat God so baie van sy geselskap gehou het), en soos Moses (wie van aangesig tot aangesig met Hom gepraat het, soveel so dat Moses se gesig âgeskyn het soos die sonâ). Dit was wat ek wou gehad het en waarna ek gesmag het.Â
Alhoewel ek weet ek is niks nie en sekerlik onwaardig om ân behoorlike metgesel vir Jesus te wees, kan God my sekerlik maak om te word wat Hy wil hĂȘ ek moet wees, as ek net vra. So ek het Hom gevra om my te wys, om my te leer, en om my die Here se metgesel te maak, die bruid wat Hy begeer en so ryklik verdien.
Omdat ek gevra het, het baie dinge oor die volgende paar maande gebeur; party dinge kan ek onthou en party dinge sal God moet terugbring na my geheue, as dit dinge is wat ek veronderstel is om met julle te deel. Die vernaamste ding wat gebeur het, die keerpunt, was toe ek begin het om vir Hom te sĂȘ dat Hy al was wat ek wou hĂȘ en al was wat ek nodig het, soos ek in die vorige hoofstuk genoem het.
Dit mag dalk nie vir jou nodig wees om alles te ervaar waardeur God my gelei het, om hierdie hoogtepunt te bereik waar jou lewe vir ewig verander nie. As jy nog nie begin het om hierdie woorde aan die Here te sĂȘ nie, begin asseblief nou dadelik. Net om jou te bemoedig, vir ân baie lang tyd het ek nie daardie woorde gevoel nie, maar binnekort sal jy sien, soos ek het, dat jou fokus sal verander, en met dit, jou hart.
Wees gereed. Sodra jy genoeg verander het, sal God iets doen wat jou lewe onderstebo sal draai. As jy luister, as jy genoeg tyd saam met Hom in jou gebedshoekie spandeer het, tyd alleen saam met Hom, sal jy alles weet wat vorentoe gaan gebeur, lank voor dit gebeur. Dit sal jou genoeg tyd gee sodat jy nie geskud sal word nie. âBerge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sĂȘ die Here, wat jou liefhet.â Jesaja 54:10. Hy sal jou wys, voor dit gebeur, dat jou wĂȘreld, soos jy dit ken, op die punt staan om te val, net soos wat Hy met my gedoen het. âMoenie skrik nie, moenie bang wees nie! Het Ek dit nie van lankal af aan julle verkondig, dit vir julle gesĂȘ nie? Julle is my getuies: is daar 'n God buiten My? Daar is geen ander Rots nie; Ek weet van geeneen nie.â Jesaja 44:8.
Die rede hoekom jou lewe op die punt staan om te val, is omdat ons fondasie geskep en bymekaar gehou was, deur ons. Tog ons begeerte, en Sy begeerte, is om jou ân nuwe lewe te gee. Die einste fondasie wat Hy op die punt staan om vir jou te gee: Sy lewe vir jou, Sy fondasie, wat hoog op die Rots sal wees, bo jou vyande, daar sal Hy â ân nuwe lied in jou hart sit, ân loflied aan ons God!â
âOm die lewe te vind,
Moet jy dit verloor,
Al die verloorders kry ân kroon.â
Die oomblik toe my wĂȘreld geval het, toe ek my lewe verloor het, het ek die Een gevind wat God vir my geskep het. Die verskil is so betekenisvol soos die verskil tussen die wĂȘreld en die hemel. My reis en my fokus nou, is om met vrouens oral te deel, soos jy liewe mens, hoe om die oorvloedige lewe te vind wat Hy geskep het, vir jou om te leef. Â
Dit is nie meer vir my genoeg om hierdie lewe net vir myself te wil hĂȘ en om ân âmetgeselâ vir ons Hemelse Man te wees nie, wat ek weet Hy verdien en na hunker. Ek hunker om Sy beminde te wees, en ek wil soveel passievolle bemindes na Hom toe trek as moontlikâsoveel as wat ek kan, en vir so lank as wat ek hierdie lewe lei wat Hy vir my hier op die aarde gegee het.
Wat jy sal vind, as jy hierdie âreistog van ân leeftydâ aanpak, is ân lewe wat bars van VREUGDE wat werklik onuitspreeklik is. Dit is elke belofte waarvoor gehoop is, nou geleef. Dit is bo enigiets waaroor jy al ooit gehoop het, gehuil het of selfs kon voorstel. Alles wat jy het word niks in vergelyking met wat jy op die punt staan om te ontvang deur jou verhouding met die Minnaar van jou siel, en uit die hand van Hom wat na jou hunker!
Ek bid dat hierdie hoofstuk ookân groter hunkering sal skep wat so diep is en ân begeerte wat so passievol is, dat jy sal begin om die Here te vertel net hoe jy oor Hom (wil) voel. Elke keer wat jy seerkry, jy verbouereerd is, jy alleen is of jy voel jy kan nie aangaan nie, moet jy na ân stil plek toe gaan (al is dit net die stilte van jou eie gedagtes as daar geraas rondom jou is) en sĂȘ vir Hom dat HY al is wat jy wil hĂȘ en dat HY al is wat jy nodig het.   Â
SĂȘ vir Jesus sedert jy Hom het, jy alles het wat jy ooit sal nodig hĂȘ om jou gelukkig, veilig, bemin en volledig te maak.Â
Ter afsluiting, laat ek nog woorde van die liedjie waarmee ek geopen het, met jou deel.
âIn jou swakheid, is Hy sterker,
In jou donkerte, skyn Hy deur.
Wanneer jy huil, is Hy jou troos,
Wanneer jy heeltemal alleen is, DRA Hy jou!â