TE VEEL GEDINK

Teen hierdie tyd weet ons dat ons, ons vreugde net by die Here kan vind. Ek wil net weer deel: vandag was bietjie van ‘n afdag vir my. Dit was oorwelding bydie werk, en emosies was op en af, terwyl ek loop en dink oor wat ek nog alles moet doen en hoe negatief ek voel – vertel ek vir my wonderlike Here hoe af, en alleen ek gevoel het en WOW eweskielik kry ek hierdie rustigheid en gelukkigheid oor my wat ek nie kan beskryf nie en daar besef ek die Here se vir my dat ek besig is om teveel te dink, en dat Hy daar reglangs my is, ek het alweer teveel fokus op hoe ek voel, en wat om my aangaan dat ek vergeet het om net op te gee en oor te gee aan ons wonderlike Vader, eindelik wil ek net vir my liefling dankie se dat Hy my weer herinner het dat hy langs my is, en niks is teveel vir hom nie en dat die kleinste ding in jou lewe vir Hom saakmaak, maak nie saak waardeur jy gaan nie God verstaan beter as enige iemand.

4 thoughts on “TE VEEL GEDINK”

  1. Thanks Meagan for sharing over this. I also have my moments when I think too much about things that are not necessary, very tiring sometimes. He guides me to repeat the Bible text from proverbs 3:5-6 regularly. “Trust in the LORD with all your heart, and lean not to your own understanding. In all your ways acknowledge Him, and He will direct your paths. Be not wise in your own eyes, fear the LORD, and depart from evil”. This causes me to discuss with Him everything I think about. Give me the rest of Him in confidence that He will solve it for me.

    Dankie Meagan vir die deel hieroor. Ek het ook my oomblikke wanneer ek te veel dink oor dinge wat nie nodig is nie, soms baie vermoeiend. Hy lei my om die Bybelteks uit Spreuke 3:5-6 gereeld te herhaal. “Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weĂ«, en Hy sal jou paaie gelyk maak. Moenie wys wees in jou eie oĂ« nie, vrees die HERE en wyk af van die kwaad”. Dit veroorsaak dat ek alles waaroor ek dink met Hom bespreek. Gee my die res van Hom in die vertroue dat Hy dit vir my sal oplos.

  2. Dankie Meagan, ek het ook sulke dae wat ek net te veel wil dink en dan raak ek bang en/of negatief, maar gelukkig het ek nou my Hemelse Man wat my elke keer herinner dat ek dit moet laat gaan en in Sy hande los. Niks is vir Hom onmoontlik nie en Hy is altyd by ons en kan ons diepste verlange vervul. Ons hoef nie eensaam te voel nie, wanneer ek alleen voel dan herriner ek myself dat Hy langs my sit of saam met my ry, ek is nie alleen op hierdie reis nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui