“Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou.” 2T4:7 Gister oggend het…
“Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.” P63:4 Ek het hierdie eers as ‘n…
Die laaste ruk is ek ongelukkig waar ek bly, vir die afgelope week KLA ek net! Janine het op die…
Vanoggend 1 uur word my dogtertjie wakker met koors, dadelik begin ek oordink, eweskielik begin al die dinge waaroor ek…
Vanoggend wil ek net vir die Here dankie se dat Hy my lei, en altyd saam my is! My dogtertjie…
Ek het vandag ‘n boodskap met slegte nuus ontvang, en dit het gevoel of my hart nie nog pyn kan…
Ek is so opgewonde om met julle te deel dat ek vandag vir die eerste keer OOIT my tiende gegee het, ek voel regtig die Here het my gelei om my tiende te begin betaal, dit was vir die afgelope maand of twee in my gedagtes maar soos almal was ek bang en die vyand het vir my al die goed gelys wat verkeerd kan gaan as ek daai ekstra geldjie uithaal, maar vandag het ek net besluit sonder twyfel om te luister wat my wonderlike HM op my hart druk. Die oomblik wat ek my tiende betaal het, het ek regtig hierdie opgewondenheid ervaar want WOW ek kon vandag my deel bring en gee vir die Here, Hy het so baie die afgelope maande vir my gedoen Hy is al die lof en eer waardig. Baie dankie my liefling dat ek die ekstra geldjie gehad het hierdie maand om my tiende te begin gee, ek voel ek het die eerste stap geneem en die volgende stap in my geloof ek weet sonder twyfel dat Hy my sal lei.
WOW! Ek wil net vanoggend dankie se vir my liefling dat ek so rustig kon slaap gisteraand. My dogtertjie het…
Ek kom vanoggend net weer om vir ons wonderlike Vader te sê dankie vir alles. Gisteraand, was my man vroeg…
Vandag het ek met ‘n rustige hart op gestaan, alle lof aan die Here ek is so dankbaar dat ek…