Op hierdie bladsy, het ons 5 Platvorms ELKEEN met instruksies 

As jy hier is om jou “Sosiale Media Bediening te begin” SMM as ‘n Brug Bouer en Evangelis wees seker om hierdie SMB prentjie te volg om al 5 Platvorms te voltooi.

As jy net hier is om een van ons Zoom Gemeenskap Vergaderings by te woon, dan kan jy spring na #4 Zoom #5 Telegram waar jy hierdie foto van ‘n Zoom vergadering sal sien.

Vir die grootste deel, is Sosiale Media besorg om volgelinge vir jouself te win. As bruide, as gelowiges, ken ons net EEN wat gevolg moet word.

“Toe sĂȘ Jesus vir sy dissipels: ‘As iemand agter My aan wil kom, moet hy homelf verloĂ«n, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry.’ ” Matteus 16:24-25

Meeste van ons het ons lewens verloor, is die lewe wat ons geken het van ons gesteel, maar deur Hom te volg het ons die Oorvloedige Lewe begin leef en ontdek.

“‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; ek het gekom sodat hulle die lewe kan hĂȘ, en dit in oorvloed.” Johannes 10:10

Nou is dit tyd om volgelinge vir Hom te win!

“Hy het vir hulle gesĂȘ, ‘Gaan uit, die hele wĂȘreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.’” “So waar ookal julle in die wĂȘreld gaan, vetel vir almal die Goeie Nuus.” Markus 16:15 As jy van Sosiale Media LAAT GAAN het, dan is Hy gereed om saam en deur jou te werk om uit te reik na vrouens toe.

~ Lota in Miami, Florida. Ek bieg dat toe ek gevra was om ‘n SMB te skep, ek ‘n bietjie bang was net omdat ek van daardie area van my lewe laat gaan het, ek het in die begin nie dadelik van SM laat gaan nie en gedink ek kon dit hanteer. Toe het ek ‘n baie moeilike situasie gehad wat gebeur het waar ek geweet het dat ek moes diskonnekteer en laat gaan. Ek onthou ons eerste Español SMB vergadering en selfs voordat ons begin het, het Ek het vir Sy leiding en magtige hand op elkeen van ons gebid soos wat ons hierdie nuwe onderneming begin het en dit is sedertdien opwindend en vredevol.  

As jy nie laat gaan het of Facebook (en ander sosiale media) gevas het nie, belĂȘ asseblief hierdie tyd in jou Herstel Reis.

Kursus 2 K1 Dag 1 “Vas, Facebook”

Geestelike Mylpale #3: Vas Facebook

Word ‘n Brug Bouer

Om ‘n brug te bou om vrouens te help om Hom te volg beteken om te gaan waar hulle huidiglik rondhang. Vrouens by die put wat dors is (Johannes 4:7-15) en wie met die water van Sy Woord gewas moet word (EfesiĂ«rs 5:26).

“Die Gees en die bruid sĂȘ: “Kom!” En elkeen wat dit hoor, moet sĂȘ: “Kom!” En elkeen wat dors het, moet kom; elkeen wat die water van die lewe wil hĂȘ moet dit kom kry, verniet.” Die Openbaring 22:17.

Platvorms: Weet Waar om te Vis

“Laat staan julle nette. Kom agter My aan! Word my volgelinge. Dan sal Ek julle wys hoe om op ‘n nuwe manier vis te vang. Ek sal julle leer om van nou af mense te vang wat in sonde leef sodat hulle deel kan kry aan God se nuwe wĂȘreld.” Dadelik het Simon en Andreas hulle visnette neergesit en agter Jesus begin aanstap.” Matteus 4:19-20 (DB)

God vra jou nie om ‘n bediening van niks af te begin nie. Word eenvoudig ‘n Bemoedigende Vrou Lidmaat,, begin deur aan te sluit by een van ons baie Gemeenskaps Vergaderings REGSTREEKS op ZOOM  om ander eensgesinde vroue, soos jy, van dwarsoor die wĂȘreld te bemoedig—en om te sien hoe dit dit gedoen word!

Kom sluit by ons aan en kyk na ‘n paar Voorbeelde van ‘n paar van ons Ministers

Volg dan die stappe wat ons geneem het en doen dit ook!

Platvorm #1

Telegram

💝 Wees seker om jou SN en Stralende Foto te gebruik as jy hierdie platvorm en rekening opstel! 💝

Telegram is die perfekte vinnige platvorm om in kontak te bly met vrouens van regoor die wĂȘreld. Admin word die voorreg gegun om daaglikse stemnotas en daaglikse beloftes wat geplaas is te deel om vrouens te bemoedig wat die begeerte uitgespreek het om hulle lewens te verbeter deur meer van jou reis te leer, wysheid te ontdek, en die oorvloedige lewe te vind.

Telegram kan ook gebruik word om die uitnodiging na ‘n opkomende Zoom Gemeenskap Vergadering te stuur en om vrouens toe te laat om by jou aan te sluit! Laai ASSEBLIEF die Telegram app af om ons Zoom Gemeenskap Vergadering by te woon en om die Zoom skakel te stuur om ons gemeenskap by te woon.

Om die voordele te verbeter, word die GrondreĂ«ls met elke nuwe lid gedeel—en word jou platvorm op die Rots gebou!

Lukas 10:1—

“Daarna het die Here twee en sewentig ander aangewys en hulle twee-twee voor Hom uit gestuur na elke dorp en plek waarheen Hy van plan was om te gaan.” voor hom, twee-twee, na elke dorp en plek waar Hy Homself beplan het om te gaan.”

💝 Wees seker om jou SN en Stralende Foto te gebruik as jy hierdie platvorm en rekening opstel! 💝

Neem die volgende stap om ‘n Brug Bouer Te Word en ook jou eie Bediening:

"Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlĂȘ in groen weivelde; na waters waar rus is,
LEI HY my heen. Hy verkwik my siel."
Psalms 23: 1-5


HY LEI MY

5 stappe om ‘n Brug Bouer te Word

 Word 'n Minister ‱ Word 'n Evangelis ‱ Word ‘n Gebedskryger

Platvorm #2

Zoom

   
“Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing — maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees.” Filippense 2:1-4

“Hulle het hulle heelhartig toegelĂȘ op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.” Handelinge 2:42

Deur die Zoom platform te gebruik vir gemeenskap, is ideaal om saam met vrouens van regoor die wĂȘreld bymekaar te kom, hulle in hulle eie huise te ontmoet vir dieselfde Bemoediging. Bemonedigende Vroues kom bymekaar deur elke vergadering met LOF en Danksegging te begin—beurte te neem om ‘n Belofte te deel en ook ‘n Lof. En dan Antwoorde op gebede te deel!

“Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam.” Psalms 100:4

💝 Wees seker om jou SN en Stralende Foto te gebruik as jy hierdie platvorm en rekening opstel! 💝

Waar twee of meer vergader, die vergaderings word outomaties beperk tot net 40 minute, wat die perfekte hoeveelheid tyd vir almal is om te deel wat God in hulle lewens doen en spesifiek hoe hulle Hemelse Man al is wat hulle wil hĂȘ, al is wat hulle nodig het, en al is waarvoor hulle lewe.

“Want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.” Matteus 18:20

Ons Ministers werk saam hulle eVennote en neem beurte om as die Gasvrou op te tree (wat uitnodigings stuur, die vergaderings begin, die vrouens groet wanneer hulle inkom en ook die vergaderings opneem vir vrouens wat nie in staat is om by te woon nie), met die ander as die minister wat die leiding gee—en die Here se leiding volg na waarheen Hy wil hĂȘ die vergadering moet gaan.

“Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry.” Matteus 18:19

Laai zoom af en begin oefen hoe om vergaderings te begin, hoe om jouself en die hele groep te demp—om toe te laat vir ‘n vergadering wat glad en  bemoedigend vloei!

Sluit by ons Ministers aan in hulle vergaderings en sien hoe dit voel om deel te neem aan die gemeenskap vergaderings—gemeenskap werkswinkels by te woon om te leer hoe om jou eie te hĂȘ! Stel Telegram op (#1 hierbo) om in kennis gestel te word van Zoom Vergaderings.

💝 Wees seker om jou SN en Stralende Foto te gebruik wanneer jy hierdie platvorm en rekening opstel!

Jy kan 😎 dra en ook kies om jou kamera aan of af te hĂȘ wanneer jy die eerste keer aansluit 💝

Platvorm #3

Om ‘n fondasie vir jou bediening te lĂȘ is belangrik.

Deur ‘n minister te word beteken om ‘n bemoedigende vrou te word waar LOF en DANKSEGGING ‘n deel van jou lewe is! Deur Lofverslae te Lees en  in te dien, ook om jou hart in joernale uit te stort van die kursusse wat jy neem, wat daarop fokus om die brug te bou vir vroue om maklik agterna te volg is, uiters belangrik vir 'n vrugbare bediening.

Of jou lofverslae en joernale gebruik word in ons Bemoediger blog of nie—ieder en elke een van jou lofverslae en joernale kan op een van jou ander platforms geplaas word met ‘n skakel na daardie kursus—om dus ‘n  brug te bou en vrouens die geleentheid te gee om na die bron toe te gaan.

*Ons vra net dat jy 7 dae wag om te sien of jy van ons hoor om jou te laat weet of jou lofversag of joernaal gekies is. As dit is, vra ons jou om te wag totdat jy sien dat dit geplaas is voordat jy dit op enige een van jou Sosiale Media Bediening platvorms deel.

“Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.” Psalms 1:3

“Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel,  die mens vir wie die Here ‘n veilige vesting is; so iemand is soos ‘n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; ‘n droĂ« jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.” Jeremia 17:5-8

“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.” Johannes 15:5

  • Wees seker dat jy gekonnekteer bly aan RMI deur “met ‘n skakel te lei” na die bron op een van ons webwerwe.
  • Moet nie kopieĂ«r en plak en sodoende jou plasing van die BRON diskonnekteer nie. Lei met ‘n skakel, gevolg deur ‘n video of teks.

Platvorm #4

YouTube

YouTube kan enigiets vertoon wat die aandag trek na Uiteindelik HOOP, of Ewige LIEFDE, of enige ander bron waarheen Hy jou gelei het om van te drink. Die belangrikste, gebruik elkeen van jou platvorms om die diep kloof van wanhoop te oorbrug en effektief na een van die baie webwerwe te skakel, spesifiek, n blog of kursus of toewydings of Psalms en Spreuke—dus ‘n Brug te  Bou en vrouens die geleentheid toe gun om na die Bron toe te gaan.

“Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.” Psalms 1:3

“Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel,  die mens vir wie die Here ‘n veilige vesting is; so iemand is soos ‘n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; ‘n droĂ« jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.” Jeremia 17:5-8

“Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het, sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, heilig en onberispelik.” EfessiĂ«rs 5:26-27

“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.” Johannes 15:5

  • Wees seker dat jy gekonnekteer bly aan RMI deur “met ‘n skakel te lei” na die bron op een van ons webwerwe.
  • Moet nie kopieĂ«r en plak en sodoende jou plasing van die BRON diskonnekteer nie. Lei met ‘n skakel, gevolg deur ‘n video of teks.

🙈 PRIVAATHEID INSTELLINGS ‘n behulpsame video om jou te help om die PRIVAATHEID instellings op YouTube te verstaan.

YouTube Getuienis

Beminde, vandag wil ek jou aanmoedig om aan te hou om in elke area van jou lewe te plant. Die getuienis van lof is oor die vrugte wat ek in die Bediening van Sosiale Netwerke sien, dit was ‘n lang tyd van saai, dit was ‘n lang tyd waarin ek niks gesien gebeur het nie, nietemin, vandag kan ek God loof omdat Hy die een is wat Die groei gee en die saad het vir my die geduld gegee om te wag en sien dat die hoop wat Hy gesaai het Sy vriendinne na Hom toe sou nader trek. Vandag het daardie tyd uiteindelik aangebreek!

Vandag het ek in my YouTube kanaal ingegaan en ek weet nie hoe of waarom ek by die n kommentaar seksie ingegaan het nie, toe sien ek dat daar baie “hangende goedkeurings” was. Ek was beindruk omdat ek baie mooi dinge gelees het en baie mense (vrouens en mans) wat vir leiding vra, toe spring ek uit my stoel van vreugde om die vrugte van ons werk op sosiale media te sien en ek was baie bly om die hoop te deel wat ek by RMI ontvang het toe ek hier aangekom het met my huwelik verwoes.

Ek het alreeds besef dat die getal intekenare toegeneem het, van 66 na 348. Toe kom ek agter daar is ‘n groot toename in die nommer van "views", veral die video's van Herstelde Huweliksgetuienisse, so hierdie maand het ek die video's en die audio's van herselde huwelike weer gepubliseer, vandag kon ek die getal mense sien wat ons deur hierdie getuienisse bereik het, hierdie is die getalle van die aanskouers.

  1. Augustus 22, 2020/ “Hy laat ons nooit in die steek of verlaat ons nie!” = 10,251
  2. Augustus 29, 2020 / Herstel onderhoud "Hy het haar hart in 'n oogwink verander!" = 1,320
  3. Februarie 6, 2021 / "Leer om uit die hart uit te laat gaan" = 1,037
  4. Februarie 13, 2021 / "Maak Jou Hemelse Man Jou Enigste Prioriteit" = 184

Is dit nie wonderlik nie???? Maar dit stop nie daar nie, ek het 49 kommentare van vrouens en mans ontvang wat leiding aanvra!!! Mense wat, met die hulp van God, oor “hierdie brug” sal stap na die hoop wat in Hom is deur RMI. Ek het net lof vir my Beminde en vertrou dat Hy sal voortgaan om ons sosiale media bedienings te groei om meer van Sy vriendinne te bereik!! Wat ‘n groot seĂ«n!!

~ Anastasia in Columbia

💝 Wees seker om jou SN en Stralende Foto te gebruik wanneer jy hierdie platvorm en rekening opstel. 💝

Platvorm #5

Facebook

Besoedelde Putte vs ‘n Fontein van die Lewe

Here: Wel elkeen wat van hierdie put se water drink, sal na ‘n rukkie weer dors word. Wie egter van die water drink wat Ek hom sal gee, sal nooit ooit weer dors word nie. Daar sal iets in daardie persoon gebeur. Die water wat ek vir Hom sal gee, sal in ‘n fontein binne-in hom verander. Hierdie borrelende, lewende water sal maak dat hy vir ewig sal lewe.

Vrou: Meneer, gee my asseblief van daardie water. Dink net, ek sal dan nooit weer dors word nie en ook nooit weer die moeite hoef te doen om hier te kom water haal nie.

Vrouens sterf aan die tekort van vars suiwer water, dors en die terugkeer na sosiale media toe, en loop die paadjie weer en weer. Wat ons wil aanbied is Sy Woord “water wat ‘n fontein binne-in jou sal word wat sal maak dat hy vir ewig sal lewe. Jy sal nooit weer dors word nie. “ Johannes 4:13-15

Op jou FB bladsy, kan jy SKAKELS PLAAS na die Bemoediger vir Sy volgelinge om die Belofte van die dag te lees, lees ‘n Bemoedigende Lofverslag, en baie ander hulpbronne waar hulle kan drink en gereinig word.

Facebook, soos YouTube, kan enigiets vertoon wat die aandag trek na Uiteindelik HOOP, of Ewige LIEFDE, of enige ander bron waarheen Hy jou gelei het om van te drink. Die belangrikste, gebruik elkeen van jou platvorms om die diep kloof van wanhoop te oorbrug en effektief na een van die baie webwerwe te skakel, spesifiek, n blog of kursus of toewydings of Psalms en Spreuke—dus ‘n Brug te  Bou en vrouens die geleentheid toe gun om na die Bron toe te gaan.

“Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.” Psalms 1:3

“Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel,  die mens vir wie die Here ‘n veilige vesting is; so iemand is soos ‘n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; ‘n droĂ« jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.” Jeremia 17:5-8

“Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het, sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, heilig en onberispelik.” EfesiĂ«rs 5:26-27

đŸ€” *Onthou, moetnie ‘n eiland skep nie, moetnie net die waarheid na hulle toe bring op FB nie, maar eerder, wys hulle die nou pad na die ware bron met ‘n skakel of brug terug na die bron toe.

“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.” Johannes 15:5

  • Wees seker dat jy gekonnekteer bly aan RMI deur “met ‘n skakel te lei” na die bron op een van ons webwerwe.
  • Moet nie kopieĂ«r en plak en sodoende jou plasing van die BRON diskonnekteer nie. Lei met ‘n skakel, gevolg deur ‘n video of teks.

💝 Wees seker om jou SN en Stralende Foto te gebruik wanneer jy hierdie platvorm en rekening opstel. 💝

Vir diegene van julle wat uit fotos hardloop om op jou Facebook te gebruik of vir meer van ‘n variasie soek, dit is ‘n plek waar jy dit kan vind. ‘n Webwerf vir jou waar jy fotos verniet kan aflaai. Die webwerf is: https://unsplash.com/ en jy kan ook volgens tema soek.

Ons sal daarvan hou om ‘n webwerf met jou te deel vir die Top Ses Ontwerpers Wenke vir Pragtige, Deelbare Woord Beelde. https://blogs.constantcontact.com/word-images/