‘n Moet Lees 📚

"Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil." P23:1-3

Doen jouself asseblief 'n guns en lees die vorige hoofstukke van Adina (Adina is RIMOU.com-"Restore Ministries International ONLINE UNIVERSITY" se Visekanselier) se Herstel Reis Verhaal: "My Reis Huis Toe".

Vandag lees ons hoofstuk 4: Ek het na 'n fantasiewêreld ontsnap.

Lees asseblief hoe kosbare Adina haar hart oopmaak in hierdie hoofstuk, oor wat sy as kind deur gegaan het en vandag is haar lewe 'n getuienis.

*En as jy belangstel om by RIMOU.com aan te sluit, los dan ook asseblief kommentaar sodat Adina vir jou meer inligting kan gee.

1 thought on “‘n Moet Lees 📚”

  1. Ek het sommer trane in my oë gehad toe ek hierdie hoofstuk van jou lees kosbare Adina, dankie dat jy jou hart so oopgemaak het in hierdie hoofstuk. Hierdie Herstel Reis Verhaal is werklik ‘n moet lees en ek sien uit na die volgende hoofstuk.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui