‘n Moet Lees 📚

"Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie." D31:6

Hierdie Herstel Reis Verhaal: "My Reis Huis Toe" van Adina (Adina is RIMOU.com-"Restore Ministries International ONLINE UNIVERSITY" se Visekanselier) is 'n moet lees en ek weet jy gaan dit net so geniet soos ek dit geniet het, so lees asseblief hoofstuk 2: Ek het verlief geraak op my vriend.

Lees asseblief hoe Adina op haar vriend verlief geraak het, maar seer gekry het in die proses... Wag jy moet self lees en maak seker om asseblief dan kommentaar te kom los, oor wat jy van hierdie hoofstuk dink, om sodoende ander bruide aan te moedig om dit te lees.

*En as jy belangstel om by RIMOU.com aan te sluit, los dan ook asseblief kommentaar sodat Adina vir jou meer inligting kan gee.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

1 thought on “‘n Moet Lees 📚”

  1. Kosbare Adina ek het weereens hierdie hoofstuk geniet, net soos die vorige een en ek beveel rerig aan dat ons kosbare bruide dit lees. Ek kannie wag vir die volgende hoofstuk nie!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui