‘n Moet Lees 📚

"En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is." R8:28

Kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om asseblief hierdie boeiende hoofstuk 1: Stewig geplant in 'n manswêreld uit een van Adina (Adina is RIMOU.com-"Restore Ministries International ONLINE UNIVERSITY" se Visekanselier) se Herstel Reis Verhale: "My Reis Huis Toe" te lees en 'n kommentaar te kom los, oor wat jy van hierdie hoofstuk dink, om sodoende ander bruide aan te moedig om dit te lees.

Kosbare bruid ek wil jou aanmoedig om hierdie hoofstuk te lees, want ons kan so baie leer uit ander se lewens. Hierdie kosbare bruid is net soos ons ook deur baie seer en op die ou end kan sy sê sy het vrede en is vol vreugde... Iets wat ek weet ek altyd na gesmag het. So lees asseblief saam.

*En as jy belangstel om by ons RIMOU.com aan te sluit, los dan ook asseblief kommentaar sodat Adina vir jou meer inligting kan gee.

1 thought on “‘n Moet Lees 📚”

  1. Kosbare Adina dankie dat jy ons ‘n kykie gee in jou lewe, ek sien uit om die volgende hoofstuk te lees en wil beslis ander vrouens aanraai om saam te lees.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui