Ek sit en dink hoe bevoorreg ek is. Op moedersdag het ek die dag saam met my ma spandeer en my ouers kuier by my vir nog ‘n week en ek weet dit is alles die werk van my Hemelse Man wat my pamperlang om tyd saam met my ouers te kan spandeer. Wat ‘n wonderlike Hemelse Man het ek net nie! DANKIE HERE!!!
Dis so wonderlik my liefste Janine, jou HM het jou omtrent bederf op Moedersdag!
My HM het liefste Adina, ek voel so bevoorreg.
Ooooh dit is n seëning!! ♥️