Goeie Môre! Ons het 'n heerlike Geestelike Ontbyt
wat vir jou wag! Wees seker om jou oggend te begin deur koffie
saam met jou Man, Jou Skepper te drink. Sluit dan weer by ons aan vir ontbyt elke oggend!!
Vandag se Belofte: "Deur geregtigheid sal jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie. As hulle ook die aanval begin — dit is nie uit My nie; wie jou aanval, sal oor jou val." J5414