Goeie Môre! Ons het 'n heerlike Geestelike Ontbyt
wat vir jou wag! Wees seker om jou oggend te begin deur koffie
saam met jou Man, Jou Skepper te drink. Sluit dan weer by ons aan vir ontbyt elke oggend!!
Vandag se Belofte: "Geen wapen wat gesmee word om jou aan te val, sal iets uitrig nie; elkeen wat vals teen jou getuig, sal gestraf word. Dit is hoe Ek, die Here, vir my dienaars sorg. Ek laat geregtigheid aan hulle geskied, sê die Here." J5417