Toe ek nou hierdie lees toe besef ek dat ek te hard probeer om “perfek” te wees. Elke keer wat ek ‘n fout maak kruisig ek myself – vir dae lank. Vandag toe ek hierdie lees: Sy stok en staf is daar vir ons beskerming. Hy is nie daar om ons daarmee te slaan nie toe besef ek net weer hoe lief die Here ons het, Hy wil net die beste he vir ons en dat Hy ons nie elke keer wil straf as ons iets verkeerd doen nie, Hy wil ons lei. Ek gaan vandag so styf vasklou aan die Here se liefde, ons dien ‘n wonderlike God. Wow! Dis so lekker om te weet dat Hy heeltyd by ons is, ons lief het en beskerm! Dankie my HM. ❤️

Kosbare Mila die Here is ongelooflik lief vir ons, en ja Hy wil ons lei – https://uiteindelikhoop.com/lewenslesse/w3/