Kosbare geliefde ouer en kind, onthou daar is nie een wat nie gly nie. Soek jou Eerste liefde vanoggend, spandeer genoeg tyd saam met Hom en moenie die leuens van die vyand glo dat die Here nou klaar met jou is oor jy gegly het nie. Die Here wag vir jou!