MY BEMINDE KIND – 12 SEPTEMBER

Kosbare geliefde kind dit is so belangrik om nederig te bly, want dit is die nederiges wat die land sal beërwe. Geliefde kind, net die nederiges sal die land beërwe. Net die nederiges sal hulle verlustig in die oorvloedige voorspoed en vrede wat die Here vir hulle opgegaar het. Net die nederiges…

My Beminde Kind – September

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui