Kosbare geliefde kind mediteer op God se woord, herhaal dit in jou gedagtes en nie die goddelose dinge en seer wat al aan jou gedoen is nie. Onthou kosbare geliefde kind, God se woord is kragtig, lewendig en skerper as enige tweesnyende swaard.