"Hy het geregtigheid en reg lief, die hele wêreld is vol van die Here se troue liefde." P33:5
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
As ek terugdink op my lewe, veral na my eggenoot my die eerste keer gelos het, was ek so ongelooflike hartseer mens en ek het met hartseer oë na alles gekyk. Maar ons Geliefde Here het alles verandar en nou sien ek Sy glimlag in alles om my... in ‘n kind se lag… deur die pragtige wolke... deur my kinders… En ek sou dit werklik nie sonder Hom kon maak nie, Hy is selfs die rede vir my glimlag.
Sometimes I wonder
How I'd ever make it through,
Through this world without having you
I just wouldn't have a clue
'Cause sometimes it seems
Like this world's closing in on me,
And there's no way of breaking free
And then I see you reach for me
Sometimes I want to give up
I want to give in, I want to quit the fight
And then I see you, baby
And everything's alright, everything's alright
When I see you smile
I can face the world,
Oh oh, you know I can do anything
When I see you smile
I see a ray of light,
Oh oh, I see it shining right through the rain
When I see you smile
Oh yeah, baby when I see you smile at me
Baby there's nothing
In this world that could ever do
What a touch of your hand can do
It's like nothing that I ever knew
And when the rain is falling
I don't feel it, 'cause you're here with me now
And one look at you baby
Is all I'll ever need, you're all I'll ever need
When I see you smile
I can face the world,
Oh oh, you know I can do anything
When I see you smile
I see a ray of light,
Oh oh, I see it shining right through the rain
When I see you smile
Oh yeah, baby when I see you smile at me
Sometimes I want to give up
I want to give in, I want to quit the fight
And then I see you baby
And everything's alright, everything's alright
So right
When I see you smile
I can face the world,
Oh oh, you know I can do anything
When I see you smile
I see a ray of light,
Oh oh, I see it shining right through the rain
When I see you smile
Oh yeah, baby when I see you smile at me
When I see you smile
I can face the world,
Oh oh, you know I can do anything
When I see you smile
I see a ray of light,
Oh oh, I see it shining right through the rain
When I see you smile
Oh yeah, baby when I see you smile at me
Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.
Wanneer ek jou glimlag sien,
kan ek die wêreld in die oë kyk,
Oh oh, jy weet ek kan enigiets doen
Wanneer ek jou glimlag sien,
Sien ek ‘n straal van lig,
Oh oh, ek sien dit deur die reën skyn.
Wanneer ek jou glimlag sien,
Oh ja, baby, wanneer ek jou glimlag na my kyk.
Pragtige Janine, ek is so bly dat jy hierdie lied ontvang het, die een wat van glimlagte praat. Dit het my ook ‘n wonderlike lied gegee, elke keer wanneer ek jou glimlag sien. Dit is ‘n werklike geskenk, ‘n straal van lig in my dag. Hierdie oggend voel ek diep beweeg, meer lief vir jou as ooit tevore… My hart oorvloei van dankbaarheid en deernis teenoor hom. Hy is my skat, my liefde, en elke oomblik wat ek aan sy kant deurbring is ‘n seën. Ek het hom meer as enigiets lief, en sy glimlag is die mooiste geskenk wat hy my ooit kan gee.
Liewe Janine,
Die gedeelte het vanoggend vir my uitgestaan.
Die reën kan maar kom, dit maak nie meer vir my saak nie want ek het Hom en Hy is reg langs my.
En Hy is al wat ek nodig het en al wat ek wil hê.
And when the rain is falling,
I don’t feel it, cause You’re here wit me now …. It’s all I ever need, You’re all I ever need
Dankie dat jy hierdie pragtige gedeelte deel kosbare Betty, dis presies hoe ek voel, net om Hom reg langs my te hê, elke sekonde van my lewe, maak alles beter.
Dankie dat jy dit met ons kom deel het kosbare Kateleen. Dit is beslis ‘n seën om saam met ons Geliefde Here tyd te spandeer.
Vandag staan hierdie gedeel vir my uit:
‘Cause sometimes it seems
Like this world’s closing in on me,
And there’s no way of breaking free
And then I see you reach for me
Want die laaste tyd is ek so ongelooflik besig en ja dit voel of die wêreld om my toemaak, maar dan steek my Geliefde Here Sy hand vir my uit en ek weet net alles gaan ok wees.