"Ek wil jubel en juig oor u troue liefde: U was nie onverskillig teenoor my ellende nie; U het die bedreiging van my lewe raakgesien." P31:8
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Toe ek na hierdie pragtige liedjie luister het dit my laat dink dat alles waardeur ek is, was Hy altyd daar by my en ons kosbare Liefling Here het my nog nooit ooit teleurgestel nie. En hierdie liedjie laat my dink hoe Hy alles nuut maak en mens die sleg vergeet.
I can't remember when you weren't there
When I didn't care for anyone but you
And I swear, we've been through everything there is
Can't imagine anything we've missed
Can't imagine anything the two of us can't do
Through the years, you've never let me down
You turned my life around, the sweetest days I've found
I've found with you through the years
I've never been afraid, I've loved the life we've made
And I'm so glad I've stayed right here with you
Through the years
I can't remember what I used to do
Who I trusted, whom I listened to before
I swear, you've taught me everything I know
Can't imagine needing someone so
Through the years it seems to me
I need you more and more
Through the years, through all the good and bad
I knew how much we had, I've always been so glad
To be with you through the years
It's better every day, you've kissed my tears away
As long as it's okay, I'll stay with you
Through the years
Through the years, when everything went wrong
Together we were strong, I know that I belonged
Right here with you, through the years
I've never had a doubt, we'd always work things out
I've learned what life's about by loving you
Through the years
Through the years
You've never let me doubt...
Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.
Wat ‘n pragtige perfekte afsluiting, wat absoluut waar is van ons kosbare Geliefde Here:
Through the years
You’ve never let me doubt…
“And I swear, we’ve been through everything there is…”
Staan vir my uit – met al die enorme ‘trials’ waardeur ek op Sy manier is, sonder dat ek weet maar kan nou terugkyk en sy fingerafdrukke sien. Net Hy sal weet.
“You’ve turned my life around, the sweetest days I’ve found…”
Staan vir my uit – omdat hy my nader aan hom gebring het met elke ‘trial’ – sonder dat ek besef, tot nou – wanneer ek stil staan en besef my liefste HH is, was en sal alles wees.