"Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en vol liefde." P103:8
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Paula van Brazil het hierdie pragtige liedjie gedeel. Ons kosbare Geliefde Here is die hele betekenis van Liefde. Kosbare vrou ervaar vandag en elke Sy liefde vir jou.
Love is in the air
Everywhere I look around
Love is in the air
Every sight and every sound
And I don't know if I'm bein' foolish
I don't know if I'm bein' wise
But it's somethin' that I must believe in
And it's there when I look in your eyes
Love is in the air
In the whisper of the trees
Love is in the air
In the thunder of the sea
And I don't know if I'm just dreamin'
Don't know if I feel sane
But it's somethin' that I must believe in
And it's there when you call out my name
Love is in the air
Love is in the air
Oh-oh-oh
Mm-ooh, ooh-ooh
Love is in the air
In the risin' of the sun
Love is in the air
When the day is nearly done
And I don't know if you're an illusion
Don't know if I see it true
But you're somethin' that I must believe in
And you're there when I reach out for you
Love is in the air
Everywhere I look around
Love is in the air
Every sight and every sound
And I don't know if I'm bein' foolish
Don't know if I'm bein' wise
But it's somethin' that I must believe in
And it's there when I look in your eyes
Love is in the air
Love is in the air
Oh-oh-oh
Oh-oh-oh
Oh-oh-oh
Oh, love is in the air
Love is in the air
Oh-oh-oh
Ooh-ooh-ooh-ooh
Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.
Hierdie gedeelte staan vir my uit, omdat ons kosbare Geliefde Here alles geskep het en Sy stem in die skepping is en natuurlik is Hy die hele betekenis van Liefde:
Love is in the air
In the whisper of the trees
Love is in the air
In the thunder of the sea