Julle is self ons aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan. 2K3:2
Hierdie is vir my so mooi bybelvers en so mooi lewensles dat ons gehoorsaam moet wees en veral gehoorsaam teenoor die Here en dit is baie belangrik dat ons daagliks ons lewens op hierdie manier moet lewe, want soos ons weet, is ons aanbevelingsbriewe wat deur alle mense gelees word—mense hou ons dop.
Week 18 “Dit Is Nooit Net ‘Reg’ Om Ongehoorsaam Te Wees Nie”