“Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om my in alle omstandighede te behelp”…
Vandag se oordenking is vir my weer so mooi, asseblief lees dit saam met jou kind (baie keer is ons…
As ma gee ons, ons kinders ‘n groot voorsprong in die lewe as ons hulle leer om hulle dag met…
“Wat verkies die Here: brandoffers of gehoorsaamheid? Gehoorsaamheid is beter as offers; om te luister is beter as vet van…
Asseblief onthou om hierdie pragtige oordenking saam met jou kind te lees, gepas vir ma en kind: “U, koning Nebukadnesar:…
Help jou kind/ers om hulle dag reg te begin, te begin met die Here. “Nou weet ek dat U tot…
Asseblief gee julle kinders ‘n voorsprong in die lewe, deurdat hulle hul dag begin met die Here: “Dit weet ek:…
Asb laat jou kind/ers hierdie oggend toewyding lees, dis ‘n moet lees vir elke kind en selfs elke volwassene: “Ek…
Junie Ek stem saam met vanoggend se toewyding: Beminde ons is so onbewus oor die dinge en werke van God.…
Ons kinders het ‘n voordeel dat ons hulle kan leer om hulle dag reg te begin, want ons weet as…