"Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here." P94:18
Kosbare vrou voel jy vuil deur die lewe se aanslae, jou eie sondes of wat ander van jou sê of dalk dink, wel lees wat vandagoggend se My Beminde sê:
"As jy nie skoon voel nie, laat Hy jou met die water van Sy Woord reinig, sodat Hy jou kan aanbied as Sy perfekte en pragtige bruid."
Belofte Woensdag
Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "Belofte Woensdag" sodat dit ander bruide kan bemoedig.
Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:
1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.
2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.
3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.
Lees die Daaglikse Oordenkings om jou dag in Sy teenwoordigheid te begin:
Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy. 2 KORINTIËRS 7:1 AFR83
‘“Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.”’
MATTEUS 6:34
https://www.bible.com/af/bible/6/MAT.6.34
“maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.” J40:31
https://www.bible.com/af/bible/6/isa.40.31
“Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het.” H10:23 https://www.bible.com/af/bible/6/heb.10.23
S. Matteus 28:20 KJV
[20] leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het; en kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.
https://bible.com/bible/149/mat.28.20.RVR1960
“His divine power has given to us all things that pertain to life and godliness, through the knowledge of Him who called us by glory and virtue, by which have been given to us exceedingly great and precious promises: that through these you may be partakers of the divine nature, having escaped the corruption that is in the world through lust.” 2 Peter 1:3-4
https://www.bible.com/bible/328/2pe.1.3