🙌Belofte Donderdag – Daar Is Geen Einde Aan Sy Liefde Nie🙌

“Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie." P136:1

Kosbare vrou lees asseblief hierdie pragtige gedeelte gedeel uit vandag se My Beminde:

Kom ons hou vas aan die seëninge, wonderwerke, getuienisse wat ons sin is en spring van vreugde oor die oorwinning wat ons Redder vir ons gebring het!

Kosbare vrou loof die Here, want Hy is werklik goed en daar is werklik geen einde aan Sy liefde nie.

🙌Belofte Donderdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Donderdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Donderdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Lees die Daaglikse Oordenkings om jou dag in Sy teenwoordigheid te begin:

My Beminde
AFR_MBC_balloon_front_cover
Streams-194x300

2 thoughts on “🙌Belofte Donderdag – Daar Is Geen Einde Aan Sy Liefde Nie🙌”

  1. 1. Jesaja 43:1-2 – “Maar nou sê die Here, Hy wat jou geskep het, o Jakob, en Hy wat jou gevorm het, o Israel: Moet nie vrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou geroep by jou naam, jy is myne. Wanneer jy deur die waters gaan, sal Ek by jou wees, en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie; wanneer jy deur die vuur gaan, sal jy nie brand nie, en die vlam sal jou nie verbrand nie.”

    2. Psalm 34:4 – “Ek het die Here gesoek, en Hy het my geantwoord, en my uit al my vrees bevry.”

    3. Luk 12:32 – “Moet nie bang wees nie, klein kudde, want dit het julle Vader behaag om julle die koninkryk te gee.”

Laat 'n boodskap na Mila Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui