♕ Vandag se belofte: "Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekoms sal laat aanbreek nie." Romeine 8:18
Kosbare bruid ek hoop jy het laas week Beginsel #1 uit "Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te Wees" gelees en dat jy reg is vir Beginsel #2. Maak asseblief seker om te joernaal, want daar kan jy jou hart teenoor die Here uitstort, asook om kommentaar te los en te deel wat ons Liefling Here vir jou geleer het uit Beginsel #2.
Geniet hier
Beginsel #2 “Oorloop & Oorvloei”
As hierdie les jou hart geraak het, onthou om kommentaar te lewer onder die les, in die kommentaar afdeling.
As jy kommentaar lewer onder die les, sal al die dames wat agter jou aankom, jaar na jaar, bemoedig word deur wat jy geskryf het.
Ek is dankbaar dat ons dierbare Here nie klaar met my is nie. Ek is dankbaar vir al die beproewings in my lewe, want deur beproewings vorm die Here my in die vrou wat Hy my bestem om te wees.
ja liefste Janine ek stem saam met jou dat ek ook bly is dat die Here nie kla is met my nie en dat hy die heel tyd by my is en my te vorm in die vrou wat hy wil he ek moet wees en dat ek kan groei en gereed kan wees vir elke seeninge wanneer dit kom en ek so dankbaar vir elke dag se liefde wat ons Geliefde Hemelste man vir ons gee