Hierdie GEVORDERDE GRATIS Kursus is Wagwoord Beskerm vir Bediening Lidmate ALLEEN.
Ons wil jou graag uitnooi om by ONS Aan Te Sluit om —Sy Bruid Te Word—Sy Kerk en bygevoeg te word by ons HG Nuusbrief poslys en om die maandelikse wagwoord te ontvang.
Of voel vry om hierdie boek as ‘n eBoek in Sagteband te bestel.
Oorweeg ook om te begin aan die begin van hierdie reeks met ons mees populêre GRATIS en oop Kursus Vind die Oorvloedige Lewe!
Breek Los van die
Armoede Mentaliteit
Liewe Bruid,
Ons is so opgewonde dat jy voort gaan met ons derde boek, Armoede Mentaliteit. As dit jou eerste Oorvloedige Lewe Kursus is, gaan asseblief terug en begin met ons eerste boek VIND die Oorvloedige Lewe, en ons tweede boek, Leef die Oorvloedige Lewe—om die beste resultate te kry en die grondbeginsels te verstaan om in staat te wees om los te breek van die Armoede Mentaliteit.
Baie liefde aan julle almal!!

INSTRUKSIES
Wees seker om eers die Hoofstuk te LEES en dan te stop om na te dink—en om die Here toe te laat om met jou te praat. Vra Hom vrae, vertel Hom hoe jy voel, vra Hom wat Hy jou wil leer en wegneem uit die lees van die hoofstuk.
Stort jou hart dan uit in jou Joernaal, en kom weg met alles wat Hy vir jou het—en jou help om Hom te ervaar en SY Oorvloedige Lewe ten volle te LEWE!
Ons hoop ook dat jy Sy hand sal neem en ‘n Audio joernaal sal opneem. KYK hierdie 5 minute video om te sien net hoe maklik dit is om ‘n Brug Bouer te word.
En, om jou hart voor te berei en om in staat te wees om regtig te voel hoe naby jou Hemelse Man aan jou is, sal ons jou aanmoedig om hierdie MP3 leêr van ‘n liedjie wat jy aan jou HM kan sing af te laai “A Moment Like This.” Doen dit elke keer wat jy kom om ‘n hoofstuk te lees en enige tyd dwarsdeur jou dag.
Ons stel voor dat jy elke SONDAG ‘n hoofstuk doen of so dikwels as wat Hy jou lei! "A Moment Like This"
HOOFSTUKKE
Hoofstuk 1 ”Die Armoede Mentaliteit Gedefinieer”
Joernaal
Hoofstuk 2 “Wat Glo Jy?”
Joernaal
Hoofstuk 3 “Die Krag om Rykdom te Maak”
Joernaal
Hoofstuk 4 “Waar Het Ek Verkeerd Gegaan?”
Joernaal
Hoofstuk 5 “Hopeloos Behoeftig aan Hom”
Joernaal
Hoofstuk 6 “Gehoorsaamheid is Beter as Opoffer”
Joernaal
Hoofstuk 7 “Vasgekeer”
Joernaal
Hoofstuk 8 “Omhels die Armoede”
Joernaal
Hoofstuk 9 “God Se Wagkamer”
Joernaal
Hoofstuk 10 ”Moet nie Minder Aanvaar nie”
Joernaal
Hoofstuk 11 “Skud dit Af”
Joernaal
Hoofstuk 12 “Wie Het Gesê”
Joernaal
Aangesien hierdie GRATIS Kursus deur ons vennote voorgesien was,
vra ons dat jy hierdie kursus afsluit deur te skryf (en hopelik op te neem) ‘n kort dankie nota:
KLIK HIER
Dit sal jou dan na die volgende boek in die Oorvloedige Lewe reeks neem—
Versit Berge.
KLIK HIER