https://uiteindelikhoop.com/
RMIOU-logo250
Janine.New_

~Janine Saaiman MTR is huidiglik die LMF🇿🇦UiteindelikHoop.com en 'n student aan RMIOU Aanlyn Universiteit. Sy het by RMI aangesluit terwyl sy van haar aardse man vervreem was, ná 'n herstelde huwelik. Sy het begin as proefleser vir RMI se Afrikaanse Bediening, Uiteindelikhoop.com. Janine het besef hoe belangrik dit is om haar tiendes aan haar Stoorhuis te gee, met haar Hemelse Man as haar Voorsiener.

Sy het die lewe verloor wat sy gedink het sy nie sonder kon leef nie, en daardeur haar haar passie gekry om vroue te help om vreugde en vrede in hul Hemelse Man te vind. Janine spesialiseer ook daarin om ma's te help wat 'n kind met spesiale behoeftes grootmaak en omdat haar oudste seun lank by sy pa grootgeword het, het sy eerstehands beleef hoe die Here herstel in enige verhouding kan bring. Omdat sy self met depressie gesukkel het jare gelede en daarvan verlos is deur die Here, verstaan sy ook waardeur vrouens gaan met depressie.

Janine is Level 3 MTR "Minister Training Resident" at RMIOU.
Janine is 'n Vlak 3 MTR "Bedienaar in Opleiding" by RMIOU.
Janine's Audio BIO in English
Janine's Bio in English
Follow #Janine in English
Follow #Janine in Afrikaans
Adina Jacobs VC IOU 🇿🇦🇺🇸
Yvonne vd Hoff 🇿🇦🇺🇸

 Gesertifiseerde 💔 Huweliksbedienaars 💔

Bediening van Versoening

"En dit alles kom van God af, wat ons deur Christus met Homself versoen het, en aan ons die bediening van die versoening gegee het."

Om een van ons 🎓RMIOU Studente te word, skryf asseblief hier in:
IOU: 🎓 QuickStart Enrollment Application

Please visit Licensed Ministry Franchises or RMI's About 📍 page for more information.

Besoek asseblief Gelisensieerde Bediening Franchises of RMI se About 📍 bladsy vir meer inligting.

https://rmiou.com/

Om ons Bedieningsspanlede te beskerm teen die noodlottige gevare van hul talente begrawe, het ons RMIOU gestig. Ingebou in die leerplan, leer hulle ander wat hulle self geleer het en dit word vinnig gepubliseer - sodoende versprei hul saad en dit bied 'n uitlaatklep - om te verhoed dat hulle soos die Dooie See eindig en laat hulle hul lig skyn.