Week 19 “Hy Lei My: GPS”
Ek weet ek sê dit elke week, maar hierdie is rêrig so mooi lewensles, so maak asseblief 'n punt daarvan om dit te lees. Nadat ek hierdie beginsel by die bediening geleer het, het dit my lewe so verander. Kort kort deur my dag sal ek die woorde hardop uitspreek van: HY LEI MY en glo my Hy is die een wat my lei. Voorheen sou my oggende so deurmekaar gewees het, want in die eerste plek het ek nooit geweet wat om aan te trek nie, maar nou vra ek my Wonderlike Hemelse Man om my asseblief te lei selfs met wat ek moet aantrek, want dit is alles omvattend in hierdie drie woorde: HY LEI MY! En dit sluit aan by Lewensles 3: HY LEI MY!
Beste Janine, ik heb de les weer even gelezen. Als bruid kan ik het niet vaak genoeg horen om te onthouden dat ik aan Hem kan vragen mijn hand vast te pakken en mij te leiden. Vanaf het moment dat mijn ogen open gaan tot dat zij weer sluiten voor het slapen gaan. Deze les en les WLL3 hebben mijn leven een stuk makkelijker gemaakt om onbezorgd door de dag heen te gaan. Vroeger wilde ik altijd van te voren weten waar ik heen moest gaan en hoe het dan ging gebeuren. Mijn hele dag was gepland. Wat een druk, ik kon niet echt genieten van de momenten waar ik mee bezig was want ik was alweer bezig met het nadenken over wat het volgende was wat ik moest gaan doen. Nu doe ik de dingen na elkaar, zoals Hij mij leidt en geen dag is hetzelfde. Het mooiste hiervan is dat Hij mij soms dingen laat doen of zien waar ik helemaal niet aan gedacht had.
Psalm 23 en Psalm 32:8 zijn daarom ook de Bijbel verzen die ik vaak voor mij zelf herhaal.
Beste Janine, ek het weer die les gelees. As bruid kan ek dit nie gereeld genoeg hoor om te onthou dat ek Hom kan vra om my hand te vat en my te lei nie. Van die oomblik dat my oë oopgaan tot hulle weer toemaak voor ek gaan slaap. Hierdie les en les WLL3 het my lewe baie makliker gemaak om sorgeloos deur die dag te gaan. Ek wou altyd vooraf weet waarheen ek moes gaan en hoe dit gaan gebeur. My hele dag was beplan. Hoe besig, ek kon nie regtig die oomblikke geniet wat ek gedoen het nie, want ek het reeds gedink oor wat om volgende te doen. Nou doen ek dinge een na die ander, soos Hy my lei en geen dag is dieselfde nie. Die beste hiervan is dat Hy my soms dinge laat doen of sien waaraan ek nie eers gedink het nie.
Psalm 23 en Psalm 32:8 is dus ook die Bybelverse wat ek dikwels vir myself herhaal.
Dankie dat jy hier gedeel het kosbare Kristine, dis so wonderlik hoe Hy ons lei, dit maak ons lewens eintlik net makliker, want ek sou my so baie keer oor onbenullighede kwel, terwyl ons, ons oor niks hoef te kwel nie, want Hy is die Een wat ons wil lei.
Bedankt voor het delen hier, dierbare Kristine, het is zo geweldig hoe Hij ons leidt, het maakt ons leven eigenlijk alleen maar gemakkelijker, omdat ik me zo vaak zorgen zou maken over kleinigheden, terwijl wij ons nergens zorgen over hoeven te maken, omdat Hij Degene is die ons wil leiden.