OGGEND TOEWYDING – 12 JUNIE

Junie

Ek stem saam met vanoggend se toewyding:
Beminde ons is so onbewus oor die dinge en werke van God. As ons dit regtig moes ken, sou ons nooit getwyfel het nie.

En tog twyfel ons, maar hier is ons antwoord op twyfel:
Liewe vriendin, as jy seer het, as jy uitmekaar val, as jy geskud is of bewe, dan benodig jy eenvoudig meer van Hom.

Ewige Liefde

As ons twyfel kort ons meer van Hom, want Hy is ons antwoord en Hy is die een wat dit vir ons gaan doen, al hou die vyand aan om ons met al hierdie nagatiewe gedagtes te vul van wat gaan jy doen, gaan Hy rerig antwoord, weet net dat Hy dit rerig gaan doen en Hy gaan ons antwoord, Hy is die antwoord. En hier kan ek getuig met ‘n versekerde antwoord dat die Here my nog nooit ooit in die steek gelaat het nie, die Here was nog altyd betyds en net so sal die Here jou ook betyds antwoord.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui