VIND DIE OORVLOEDIGE LEWE – HOOSTUK 1

Ek haal gedeeltes aan uit die boek: Vind die Oorvloedige Lewe - Hoofstuk 1 en deel ook wat ek geleer het:

“Wat is die Oorvloedige Lewe?”

Dit is ‘n lewe wat vol “vreugde onbeskryflik” is, omdat dit vol van God se glorie is! Dit is ‘n lewe wat ek glo, Jesus gesterf het om vir ons te gee, maar wat baie min ooit in hulle leefyd bereik! Die NLV vertaling, definieer hierdie lewe as “oorvloedig [om nog groter perfeksie te bereik deur hierdie lewe te lei].”

“ 'Jy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die HERE roep jou terug, want hoe kan 'n man sy eie vrou vergeet?’ sê jou God. Hy wat jou gemaak het, is jou man, sy Naam is die HERE die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wêreld genoem” (Jesaja 54:6-5).

4 thoughts on “VIND DIE OORVLOEDIGE LEWE – HOOSTUK 1”

  1. Ons HM Here is so wonderlike sy liefde is so fantasies en hy wil almal van ons as sy bruide he en ons omvou met sy liefde en elke vrou is vir hom kosbaar en hy hou elke een styf vas Hy het ons eerste lief gehad

  2. Dankie Janine, “Hy is alles wat ek wil he, al wat ek nodig het en as ek Hom het, het ek alles wat ek nodig het” Dit is kragtige woorde wat rustigheid, kalmte en vrede bring as ons dit oor en oor herhaal. Dit vestig ook ons verhouding met Hom en maak kop kennis ‘n hart gevoel!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui