Kosbare geliefde kind ek het werklik gevind dat die oomblikke wat ek gewag het en deurgebring het in Sy Woord, werklik baie kosbaar en ja op daai oomblik wat jy daardeur gaan voel dit nie so nie, maar glo my sodra jy jou wonderwerk kry, ervaar mens selfs ‘n verlange daardie tye.