MY BEMINDE KIND – 15 AUGUSTUS

Kosbare geliefde kind, in vandag se oordenking vra die skrywer of ons slaap verloor het deur ons probleme te repeteer en ek moet erken, dis iets waarmee ek baie lank gestukkel en nog soms, maar dit help my baie om te medeteer op God se woord en om net vir Hom te vertel hoe wonderlik Hy is en hoe lief ek Hom het.

My Beminde Kind – Augustus

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui