Kosbare geliefde kind, hierdie is so pragtige belofte, ‘n belofte waaraan kan vashou want ek wil in alles wat ek aanpak voorspoedig wees en ek glo jy ook:
“Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak” (Psalms 1:3).