"LOOF die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid." P136:1
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
Yvonne sê sy is mal oor die lirieke en sy nooi ons uit om saam met haar die lirieke te geniet.
Wow hierdie liedjie het die mooiste woord, ek het ook nooit geweet dat liefde so werklik kan voel nie.
I never knew love could feel this true,
'Til I found myself lost in You.
Every whisper, every smile You share,
Feels like a promise that You’ll always be there.
You are my heart, my every beat,
In you, I find a love so deep.
When the world feels torn apart,
I hold on tight, 'cause You are my heart.
Every sunrise, every fading star,
I feel you close, no matter where You are.
Through every storm, I know I’ll find
Your love keeps me safe and alive in my mind.
I don’t need the world when You’re by my side,
With You, I find everything that I need to survive.
You are my heart, my every beat,
The love that makes me feel complete.
When shadows fall, and light departs,
I breathe in You, 'cause You are my heart.
Through every high, through every low,
Our love’s the fire that always glows.
No distance, no time can tear us apart,
'Cause in every way, You are my heart.
You are my heart, my every beat,
The reason I stand, the air I breathe.
In You, I’m found, I’m never lost,
You’re my safe place, no matter the cost.
So here I am, forever true,
My soul, my love, belongs to You.
In every moment, near or far,
I’ll hold you close — You are my heart.
Kosbare vrou sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.