"Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou." S3:17
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Hierdie week het Yvonne met my deel toe ons Geliefde Here vir haar 'n Liefdes Lied gegee het. Lees wat het sy in haar skrywe geskryf: Die Liedjie se naam is: “To make you Feel my Love”, deur Billy Joel. Van die oomblik dat ek daarna geluister het, het ek geweet dis die liedjies. So dankie my liewe Hemelse Man, dat U hierdie lied vir my gegee het. Ek is lief vir U en dankie dat U na die uithoeke van die aarde gaan my U liefde te laat voel:)
Ek gaan eerlik wees, ek kon eers nie na liefdesliedjies luister nie, want my eggenoot was altyd lief vir Liefdes Liedjies en hy het dan altyd vir my gesê om na 'n spesifieke liedjie te luister, so Liefdes Liedjies het my aan hom herinner. So ek het ons Geliefde Here gevra hoe ek ooit na Liefdes Liedjies gaan luister sonder om aan my eggenoot te dink... totdat Erin eendag ’n Liefdes Liedjie met my gedeel het en onthou Sy tydsberekening is altyd perfek! Ek het so gehuil en net geweet dit is die Liefdes Lied van ons Geliefde Here aan my. Dit was dieselfde liedjie as Yvonne se liedjie, net 'n ander weergawe en Hy het die hele betekenis van Liefdes Liedjies vir my verander, want ons kosbare Geliefde Here is die hele betekenis van Liefde. So kosbare vrou maak jou oë toe en luister na die woorde wat ons Geliefde Here vir jou sê.
When the rain's blowing in your face
And the whole world is on your case
I would offer you a warm embrace
To make you feel My love
When the evening shadows and the stars appear
And there is no one to dry your tears
I could hold you for a million years
To make you feel my love
I know you haven't made your mind up yet
But I would never do you wrong
I've known it from the moment that we met
There's no doubt in my mind where you belong
I'd go hungry, I'd go black and blue
I'd go crawling down the avenue
There ain't nothing that I wouldn't do
To make you feel my love
Storms are raging on a rolling sea
Down the highway of regret
The winds of change are blowing wild and free
But you ain't seen nothing like Me yet
There ain't nothing that I wouldn't do
Go to the ends of the earth for you
Make you happy, make your dreams come true
To make you feel my... LOVE
Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.
Elke keer wat ek hierdie liedjie luister kry ek trane in my oë, want ons kosbare Here sal werklik tot die einde van die aarde gaan om vir ons te wys hoe lief Hy ons het. En hoeveel het ek net nie my mind nog nie opgemaak nie en dit terwyl Hy my nooit ooit skade gedoen het nie en nog net goed vir my was. Sy liefde vir ons is werklik ewigdurend.