"U, Here, is barmhartig en genadig, U is stadig om kwaad te word, vol liefde en trou." P86:15
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Ek is mal daaroor as ek ons kosbare Liefling Here vra vir 'n liefdes lied en Hy pamperlang my met so 'n pragtige liedjie. Kosbare vrou geniet hierdie liefdes lied en sing dit vir ons kosbare Liefling Here, wat al ons liefde verdien.
Every time I think about you
I get chills along my spine
It's a feeling I'm not used to
Can't believe you're really mine
Other love's so complicated
Broken hearts and twisting minds
Then you came and I'm elated
So unlike the other times
It's so pure it's almost sacred
Simply put, it feels divine
I just love you pure and simple
Pure and simple and sublime
Don't it seem we've spent a lifetime
Looking for that perfect love
Like a dream we finally found it
Pure and simple, well good for us
It's so pure it's almost sacred
Simply put, it feels divine
I just love you pure and simple
Pure and simple, sweet and fine
I just love you pure and simple
Can't believe you're really mine
Mmm (pure and simple)
Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.
Dankie vir die mooi liedjie Janine. Alhoewel al die woorde my aaanraak, staan die vir my uit:
Other love’s so complicated
Broken hearts and twisting minds
Then you came and I’m elated
So unlike the other times
In die verlede het ek presies so gevoel, dat liefde gekompliseerd en moeilik is. Maar my Geliefde Here se liefde is rein en eenvoudig.
Dis pragtig kosbare Adina, ander liefde was vir my ook gekompliseerd en Sy liefde beslis nie.